Shangrao (Vereenvoudigde Chinees: 上饶; Tradisionele Chinees: 上饒; pinyin: Shàngráo) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 6 491 088 in 2020. Die stad is in die ooste van China, net suidoos van die Yangtzerivier geleë. Uraan word sedert die vroeë 1960's naby Shangrao ontgin, 'n belangrike kommoditeit vir China se kernarsenaal.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van Shangrao
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China