Zhumadian (Chinees: 驻马店), vroeër Yicheng, is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 7 230 744 in 2010.
Die stad is in die ooste van China, noordwes van Sjanghai en oos van die kus van die Geelsee geleë. Zhumadian grens in die suide aan Xinyang, in die weste aan Nanyang, in die noordweste aan Pingdingshan, in die noorde aan Luohe en in die noordooste aan Zhoukou.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China