Die Arktiese roofmeeu (Stercorarius parasiticus) is 'n somertrekvoël wat om die Suid-Afrikaanse kus voorkom en trek na Namibiese kuswater in die winter. In Engels staan die voël bekend as die Artic skua.
Voorkoms Die voël het 'n vlerkspan van 1.1 - 1.2 m, is 46 cm groot en weeg 380 - 500 gram.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Voëls