Die Langstertroofmeeu (Stercorarius longicaudus) is 'n voël wat 'n somer besoeker is aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël is skaars naby land en staan in Engels bekend as die Long-tailed jaeger.

Voorkoms Die voël het 'n vlerkspan van 1 - 1.1 m, word tot 38 cm lank en weeg 250 - 400 gram.

Subspesies Stercorarius longicaudus longicaudus Stercorarius longicaudus pallescens

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Voëls