Die Knopstertroofmeeu (Stercorarius pomarinus) is 'n voël wat 'n somer besoeker is aan die Suid-Afrikaanse kus. Gedurende die winter kom hulle aan die Namibiëse kus voor en staan in Engels bekend as die Pomarine jaeger.
Voorkoms Die voël het 'n vlerkspan van 1.2 - 1.3 m, word tot 50 cm lank en weeg 580 - 800 gram.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Voëls