Die Rooikrantzdam (Rooikransdam) is geleë in die Buffelsrivier net noord van King William's Town in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die water word gebruik vir boerdery en huishoudelike water in die distrik. Die dam is in 1951 voltooi en het toe 'n opgaarvermoë van nagenoeg 4½m³ gehad.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap