Die Xilinxadam is 'n opgaardam in die Xilinxarivier, geleë tussen Nqamakwe en Idutywa in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam lewer water vir boerdery en drinkwater in die distrik.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap