duimnael|links|'n Bruinroofmeeu in vlug, naby Dyer-eiland, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die bruinroofmeeu (Catharacta antarctica) is 'n voël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is algemeen in plat waters en word selde op land gesien. In Engels staan die voël bekend as Subantarctic skua.
Voorkoms Die voël het 'n vlerkspan van 1.4 m en word 60 – 66 cm groot. Dit weeg 1.3 - 1.8 kg.
Subspesies Stercorarius antarcticus antarcticus Stercorarius antarcticus hamiltoni
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Voëls