Qujing (Chinees: 曲靖) is 'n stad in die Chinese provinsie Yunnan met 'n bevolking van 5 855 055 in 2010. Die stad is in die suidweste van China, oos van Kunming geleë. Qujing is die tweede grootste stad van Yunnan ná die hoofstad Kunming en is 'n belangrike industriële stad.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China