Yibin (Chinees: 宜宾) is 'n stad in die Chinese provinsie Sichuan met 'n bevolking van 4 472 001 in 2010. Die stad is in die suidweste van China, aan die Yangtzerivier geleë. Yibin grens in die ooste aan Lutsjou, in die weste aan Liangsjan en Lesjan en in die noorde aan Zigong. In die stad word deur die samevloeiing van die Min- en Yinsja-riviere die Jangtse gevorm.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China