Elize Lizamore is 'n voormalige 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Lizamore was in 1974 'n joolprinses by Tuks. Sy het in rolprente soos Soekie, Beeld vir Jeannie, Vyfde Seisoen en Plekkie in die Son gespeel. Sy was ook te siene in TV-programme soos Net 'n Bietjie Liefde en Die Wilde Loot.Beeldskone majoor het g'n toegang tot geheime, Beeld, 28 Maart 1999
Filmografie Beloftes van Môre, 1981 Die Vyfde Seisoen, 1979 ’n Plekkie in die son, 1979 ’n Beeld vir Jeannie, 1976 as Jeannie Moolman Soekie, 1975
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu