Die witkruiskatlagter (Turdoides hartlaubii) is 'n standvoël wat voorkom in die Kunenerivier-vallei, die Caprivistrook en die Okavangodelta. In Engels staan die voël bekend as Hartlaub's babbler.

duimnael|links|'n Witkruiskatlagter Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Sangvoëls