Die Mungarra-kragstasie is 'n kragsentrale 50 km suid-oos van Geraldton in Wes-Australië. Dit word deur natuurlike gas aangedryf. Drie gasturbines word ingespan om 'n totale uitset van 112 MW se elektrisiteit te lewer.
Die stasie is in 1990 in bedryf gestel.
Verwysings
Eksterne skakels Inligting oor die kragstasie
Kategorie:Kragsentrales Kategorie:Wes-Australië