Mostar (Cyrilliese alfabet: Мостар) is 'n etnies verdeeldeBeeld (2005) stad in suidelike Bosnië-Herzegowina met ongeveer 110 000 inwoners. Die stad is die vyfde grootste in die land en is een van die belangrikste nedersettings in die gebied Herzegowina. Die "Ou-brug" (Stari Most) in die historiese stadskern van Mostar is in 2005 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike UNESCO bladsy
Kategorie:Nedersettings in Bosnië en Herzegowina Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Europa