Die kaalwangkatlagter (Turdoides gymnogenys) is 'n standvoël wat voorkom in noordwestelike Namibië. In Engels staan dit bekend as die bare-cheeked babbler. Soos ander katlagters word hulle in groepe gevind.

Voorkoms Die voël is hoofsaaklik wit, die rug is bruin, die agternek is rooibruin en die vlerke is bruin. duimnael|links|Illustrasie deur Joseph Smit, 1883

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Sangvoëls