Die Vuurkopvink (Euplectes hordeaceus) is 'n standvoël wat voorkom in sentraal Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Black-winged Bishop.
Voorkoms duimnael|links|'n Vuurkopvink by Birds of Eden op die Tuinroete.
Die voël is 12 cm lank en weeg tussen 18-28 g. Die broeiende mannetjie is swart en rooi; die hele voorkroon is swart en die slagvere is swarterig. Die wyfie het breë dofgeel wenkbroue, fyn gestreepte bors en bruinerige snawel.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies