Die rooikuifloerie (Musophaga rossae) is 'n swerwervoël wat natuurlik voorkom in die noorde van Afrika en al opgemerk is in Noordoos-Namibië en Noord-Botswana. In Engels staan die voël bekend as Ross's turaco.
Voorkoms Die voël is donker persblou met karmosyn hoofslagvere, 'n regop fes-agtige rooi kuif en kaal geel gesig, snawel en frontale skild.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Loeries