duimnael|upright|West-toring
West-toring (Engels: West Tower) is die hoogste wolkekrabber in Liverpool, Engeland. Die gebou is in 2007 voltooi en het 'n hoogte van 140 meter en 40 verdiepings. Die boukoste het sowat 35 miljoen Pond beloop. Dit is ook die tweede hoogste Britse toring buite Londen (naas Beetham-toring in Manchester).
Fotogalery
Eksterne skakels
Kategorie:Liverpool Kategorie:Wolkekrabbers in die Verenigde Koninkryk