duimnael|Vlag van die Arabiese Liga duimnael|Embleem van die Arabiese Liga duimnael|Lidlande van die Arabiese Liga duimnael|
Die Arabiese Liga (Arabies: جامعة الدول العربية, dschāmiʿat ad-duwal al-ʿarabiyya, "Liga van die Arabiese Lande") is 'n internasionale organisasie van die Arabiese lande in Noord-Afrika en Suidwes-Asië. Die Arabiese Liga is op 22 Maart 1945 deur Egipte, Irak, Jordanië, Libanon, Saoedi-Arabië en Sirië in Kaïro, Egipte, as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog gestig en bestaan uit 22 lidlande. Die hoofkantoor is in Kaïro geleë.
Lidlande Algerië Bahrein Comore-eilande Djiboeti Egipte Irak Jemen Jordanië Katar Koeweit Libanon Libië Marokko Mauritanië Oman Palestina Saoedi-Arabië Sirië Soedan Somalië Tunisië Verenigde Arabiese Emirate
Waarnemerlande Brasilië Eritrea Indië Venezuela
Instansies Raad van die Arabiese Liga Arabiese Parlement
Sekretaris-generaal Sekretarisse-generaal van die Arabiese Liga sedert 1953: rulers.org: Arab League Nabil al-Arabi (Egipte) 1 Julie 2011 – hede Amr Moussa (Egipte) 15 Mei 2001 – 1 Julie 2011 Esmat Abdel Meguid (Egipte) 15 Mei 1991 – 15 Mei 2001 Assad al-Assad (Libanon) September 1990 – 15 Mei 1991 Chedli Klibi (Tunisië) Maart 1979 – September 1990 Mahmoud Riad (Egipte) 1 Junie 1972 – Maart 1979 Abdel Khaliq Hassuna (Egipte) September 1952 – 1 Junie 1972 Abdel Rahman Azzam (Egipte) 22 Maart 1945 – September 1952
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Internasionale organisasies Kategorie:Midde-Ooste Kategorie:Politiek van Afrika Kategorie:Politiek van Asië