Guiyang (Chinees: 贵阳) is die hoofstad van die Chinese provinsie Guizhou met 'n bevolking van 4 324 561 in 2010. Die stad is geleë in die suidweste van China. Guiyang word ook Lincheng (林城‚ "woudstad") genoem.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China