Xuzhou (Chinees: 徐州) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 8 580 500 in 2010.
Die stad is in die ooste van China geleë, naby die kus van die Oos-Chinese See. Xuzhou is 'n vervoerknooppunt tussen Sjanghai, Lianyungang, Jinan en Zhengzhou.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China