Taizhou (Chinees: 台州) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 5 968 800 in 2010.
Die stad is geleë in die ooste van China aan die Oos-Chinese See. Taizhou is 'n nuutontwikkelde nywerheidstad en vervoerknooppunt tussen Sjanghai, Wenzhou en Ningbo.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China