Die Kolneus-akkedisvis (Synodus binotatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotnose lizardfish.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse