Die Baberpaling (Plotosus nkunga) is 'n vis wat endemies is aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Kosibaai tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Eel-catfish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakels
http://fishbase.org/summary/Plotosus-nkunga.html
Kategorie:Beenvisse