Die Ooskus-rondeharing (Etrumeus teres) is 'n vis wat wêreldwyd in tropiese en subtropiese water voorkom, en ook noord van Durban. In Engels staan die vis bekend as die East coast roundherring.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakels Etrumeus teres by FishBase
Kategorie:Beenvisse