Die Skeweband-snapper (Pristipomoides zonatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die kus van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Oblique-banded snapper.
Voorkoms Die vis is rooierig met 3-4 skuins strepe oor die lyf. Die stertvin is geel.
Habitat Die vis word water wat 100–200 m diep is gevang.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Pristipomoides-zonatus.html
Kategorie:Beenvisse