Leonie Ross (Pauw) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat in verskeie rolprente gespeel het.Profiel op ESAT
Filmografie As akteur: Night of the Puppets, 1979 Nicolene, 1978 Vergeet My Nie, 1975 Salomien, 1972 Die Lewe Sonder Jou, 1972 Vicki, 1970 Die Geheim van Nantes, 1969 as Sonja Le Roux Stadig oor die Klippe, 1969 as Mev. Wessels Paul Krüger, 1956 as Sarie Hans-die-Skipper, 1952 as Nelie Alles sal Regkom!, 1951 as Marie
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu