Dawid Swart was 'n Suid-Afrikaanse akteur wat in verskeie Afrikaanse rolprente gespeel het.

Filmografie As akteur: Die Erfgenaam, 1971 Breekpunt, 1971 as Tom Die Geheim van Nantes, 1969 as Jacques le Roux

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs