Tolla is Tops is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1990 vrygestel is. Dit is 'n klassieke steelkamera-komedie wat 'n grappige blik op die Suid-Afrikaanse lewe bied. Die rolprent is aan die Weskus van Suid-Afrika geskiet, naby en om Clanwilliam en die Lambertsbaai-gebied waar Tolla die grootste deel van sy lewe deurgebring het.
Genre Die rolprent is 'n komedie. Ouerleiding word aanbeveel as gevolg van taalgebruik.
Hoofrolspelers Tolla van der Merwe Verskeie ander.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Eksterne skakels
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente