Die Gespikkelde akkedisvis (Saurida gracilis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blotchy lizardfish.

Voorkoms duimnael|links Die vis is bruin en het donker vlekke op die lyf en word tot 28 cm groot.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Saurida-gracilis.html

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse