Die Stekelneus-perdvis (Congiopodus spinifer) is endemies aan Suider-Afrika en kom voor vanaf Walvisbaai tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spinenose horsefish.

Voorkoms Die vis het stekels op die snoet bokant die mond, analevin strale en 'n skurwe vel.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Congiopodus-spinifer.html

Kategorie:Beenvisse