Gurthrö Steenkamp (gebore in Paarl op 12 Junie 1981) is 'n oud-Springbokrugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby as loskopstut gespeel het.
Hy maak sy debuut vir die Springbokke op 27 November 2004 teen Skotland op Murrayfield in Edinburg.
Oorsee in die Franse Top 14, het Steenkamp van 2011–2017 as loskopstut vir Toulouse en 2017-2018 vir Stade Français gespeel, voor hy sy stewels opgehang het. In 2021 is hy as hulpafrigter van La Rochelle aangestel.
Eksterne skakels
Gurthrö Steenkamp by espnscrum.com
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Cats rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Lions rugbyspelers