Geldermalsen is ’n dorp en voormalige munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland.
Op 1 Januarie 2019 is Geldermalsen opgegaan in die nuwe munisipaliteit West Betuwe.
Geldermalsen is die administratiewe setel van West Betuwe.
Kategorie:West Betuwe Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Gelderland Kategorie:Nedersettings in Gelderland