Munster is 'n klein kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit lê in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Ugu-distriksmunisipaliteit ressorteer. In 2001 het hier 114 mense gewoon, en geen aparte statistiek was vir die 2011-sensus beskikbaar nie.
Die R61-provinsiale pad gaan by die nedersetting verby.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
SA Explorer Munster afstande
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal