Claroteida, is 'n vis-familie van die orde Siluriformes. Die familie bestaan uit dertien genera met 90 spesies wat in Afrika voorkom waarvan twee genera met twee spesies in Suider-Afrika voorkom. Hierdie familie is nuut en was voorheen onder Bagridae geklassifiseer.
Genera Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie: Amarginops Amarginops hildae - Buzi-baber
Parauchenoglanis Parauchenoglanis ngamensis - Zambezi-knorbaber
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse