Paul Eilers († 28 Junie 2019) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en rolprentregisseur en -vervaardiger.Profiel op Who’s Who SA , besoek op 4 November 2012
Dood Hy woon van 1995 tot en met sy dood op Oudtshoorn in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hy is op 28 Junie 2019 in die ouderdom van 74 aan 'n hartaanval oorlede.
Filmografie (as akteur) Rolprente 1970: Die 3 v.d. Merwes, as Anton 1971: Freddie's in Love 1976: Die Nagloper, as Schalk 1976: Die Rebel, as Altman 1978: Nagspel, as Poen 1981: Die Vrede van Vereeniging, as generaal Christiaan de Wet 1981: Gazette, as Krynauw 1982: Gideon Scheepers, as kaptein Tennant 1983: The Skull, as Hendrik Eksteen 1983: Danie Theron, as generaal Christiaan de Wet 1986: Vyfster: Die Slot, as Polka 1986: Dada en die Flower, as die skoolhoof 1988: Back to Freedom, as kolonel Morales 1989: The Tattoo Chase, as tronkbewaarder 1989: Dirty Games, as professor Adjaman 1992: Die Binnekring II, as majoor Schoeman 1992: The Angel, the Bicycle and the Chinaman's Finger, as minister van pos en telekommunikasie 1997: Paljas, as die sersant 2004: Country of My Skull, as die polisiegeneraal 2004: Oh Schuks ... I’m Gatvol!, as die man van Afkaq 2011: Roepman, as die dominee 2013: Musiek vir die Agtergrond, as Pieter 2015: Die Ontwaking, as kolonel Silas Sauls 2016: Free State, as majoor Koot van Staden 2016: Jonathan: Die Movie, as Hartogh 2018: Dominee Tienie, as At
Televisiereekse 1958: Decoy, as Sonny van Brock 1976: Willem, as die kinderontvoerder 1976: Dokter, Dokter 1981: Ntunzini-Spa 1981: Die Avonture van Joachim Verwey 1982: Vyfster, as Polka 1983: Dennekruin 12, as Wynand de Bruyn 1983: Koöperasiestories, as Sampie Geel 1984: Die Dood Van Elmien Adler 1986: Konflikhantering 1986: Hoekie vir Eensames, as Ollie 1986: Vyfster 2, as Polka 1988: Moordspeletjies, as Patrick 1988: The Sea Tiger, as kaptein Koenig 1988: Kinders van die Sabbatsee, as Jonathan 1989: Vleuels, as kommandant Davey Pienaar 1990: Mooirivier, as Roland van Beeck 1990: Die Binnekring, as die TV-nuusleser 1991: Die Sonkring, as Adam Gerber 1993: Die Sonkring II, as Adam Gerber 1994: Triptiek, as Dries 1995: Sleurstroom, as Briggs 1995: Die Laksman, as majoor Bakkies Vermeulen 1996: Rhodes (TV mini-reeks), as dr. Hans Sauer 2005: Amalia, as Sampie Lourens
Filmografie (as regisseur) Rolprente 2011: Roepman 2012: Verraaiers 2013: Stuur groete aan Mannetjies Roux
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019