Mwinilunga is 'n dorp in die Noordwestelike Provinsie van Zambië en is die hoofkwartier van die gelyknamige distrik. Dit lê langs die Wes-Lunga Rivier, naby die grense met die Demokratiese Republiek van die Kongo en Angola.
Die Zambezirivier ontspring in die distrik.
Kategorie:Nedersettings in Zambië