Galaxiidae is 'n vis-familie van die orde Osmeriformes. Hierdie familie kom slegs in die Suidelike Halfrond voor. Die familie beskik oor ses genera wat 45 spesies bevat. Slegs een spesie kom in Suider-Afrika voor terwyl die meeste spesies in Australië en Nieu-Seeland voorkom. Van die spesies kom ook in Suid-Amerika voor.

Genus Die volgende genus en gepaardgaande spesie is deel van die familie: Galaxias Galaxias zebratus - Kaapse galaxias

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse