duimnael|links|'n Uitsig oor die Malombemeer Die Malombemeer (Engels: Lake Malombe) is 'n natuurlike meer in die Shirerivier in die suide van Malawi. Die meer vorm deel van die Groot Skeurvallei en is die suidelikste meer van al die mere in die Groot Skeurvallei. Die meer is ryk aan vis.

Bron Africa's Great Rift Valley Nigel Pavitt. 2001.

Eksterne skakels

Kategorie:Mere in Malawi