Clariallabes, is 'n genus wat hoort tot die familie Clariidae. Dié genus verskil van Clarias deurdat daar by die visse nie 'n beenplaat agter die oë is nie. Dit is 'n Afrikagenus en daar is 15 spesies van die genus in Afrika, waarvan een in Suider-Afrika voorkom.
Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Clariallabes platyprosopos – Breëkopbaber
Die ander spesies is: Clariallabes attemsi (Holly, 1927) Clariallabes brevibarbis Pellegrin, 1913 Clariallabes centralis (Poll & Lambert, 1958) Clariallabes heterocephalus Poll, 1967 Clariallabes laticeps (Steindachner, 1911) Clariallabes longicauda (Boulenger, 1902) Clariallabes manyangae (Boulenger, 1919) Clariallabes melas (Boulenger, 1887) Clariallabes mutsindoziensis Taverne & De Vos, 1998 Clariallabes petricola Greenwood, 1956 Clariallabes pietschmanni (Güntert, 1938) Clariallabes simeonsi Poll, 1941 Clariallabes teugelsi Ferraris, 2007 Clariallabes uelensis (Poll, 1941) Clariallabes variabilis Pellegrin, 1926
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse