Heterobranchus, is 'n vis genus wat hoort tot die familie Clariidae. Die genus bestaan uit groot spesies en daar is vier spesies van die genus in Afrika waarvan een in Suider-Afrika voorkom. Die genus bevat die grootste varswater vis wat in Afrika voorkom.

Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Heterobranchus longifilis - Vundu

Ander spesies: Heterobranchus bidorsalis (É. Geoffroy Saint-Hilaire, 1809) Heterobranchus boulengeri (Pellegrin, 1922) Heterobranchus isopterus (Bleeker, 1863)

Fossiel-spesie: Heterobranchus palaeindicus (Lydekker, 1886) †

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse