Goyang고양 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Streek Sudogwon Koördinate  Stigting Oppervlakte:    - Totaal 286,1 vk km  Hoogte bo seevlak m Bevolking:    - Totaal (2022) 1 074 784  - Bevolkingsdigtheid 3 800/vk km Tydsone UTC +9 (KST) Burgemeester Lee Dong-hwan Amptelike webwerf goyang.go.kr

duimnael|links|'n Lugbeeld van Goyang Goyang (Koreaans: 고양, [ko.jaŋ]) is 'n groot stad in die noordweste van Suid-Korea en is in die weste van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 074 784 in 2022 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 286,1 km². Goyang is naby die Geelsee en net noord van die hoofstad Seoel geleë. In die noorde grens dit aan Noord-Korea.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Suid-Korea