Sandra Kotzé is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is in 1965 met Cobus Rossouw getroud. Hulle het drie kinders, Wilmien, 'n TV-regisseur, Cobus, 'n regisseur, en Susan, 'n rolverdelingsregisseur.

Filmografie Strikdas, 2015 as Ouma Koekoe Faan se Trein, 2014 as Tante Magriet Die Wonderwerker, 2012 as Hessie van Deventer Die Prince van Pretoria, 1993 as Mev. du Toit The Fourth Reich, 1990 as Mev. Leibbrandt Dada en die Flower, 1986 as Annette Krynauw Ongewenste Vreemdeling, 1974 as Lida Farewell Johnny, 1970

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu