Die Vlag van Malta (Maltees: Bandiera ta' Malta) is 'n basiese tweekleur, met wit aan die vlagpaalkant en rooi aan die wapperkant. 'n Voorstelling van die Sint Georgekruis, met 'n rooi buitelyn, toegeken aan Malta deur George VI in 1942 is geset in die skildhoek van die wit strook. Artikel 3 van die grondwet van Malta

Sien ook

Wapen van Malta

Verwysings

Eksterne skakels

Malta by Flags of the World.

Kategorie:Malta Malta