duimnael|links|'n Havilland Tiger Moth in 1989 Die De Havilland Tiger Moth is 'n tweevlerkvliegtuig wat in die 1930's deur Geoffrey de Havilland ontwerp is. Tydens die Tweede Wêreldoorlog word meer as 4 000 eksemplare gebou en deur die Britse Koninklike Lugmag (Royal Air Force) gebruik vir die opleiding van vlieëniers. Die Britse Lugmag skort die gebruik van die vliegtuie in 1952 op, maar omdat die vliegtuig relatief goedkoop is om te bedryf, bly dit gewild in die burgerlugvaart.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Militêre vliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog