Louis Fouché (gebore in Pretoria op 4 Januarie 1990) is 'n rugbyspeler wat tans in die Japannese Topliga vir die Kubota Spears op losskakel (no. 10) speel.

Hy het voorheen vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die en in Superrugby gespeel.

Eksterne skakels SA rugby profiel www.itsrugby profiel Bulls profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Kings rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Afrikaners