duimnael|Assalmeer Die Assalmeer (Arabies: بحيرة عسل‎ Buḥayrah ʿAsal) is in Djiboeti, Oos-Afrika en is die laagste punt in Afrika. Die meer is 155 m onder seevlak en is 'n bron van sout. Die meer se water is baie sout.

Bron Africa's Great Rift Valley Nigel Pavitt. 2001.

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van Djiboeti Kategorie:Mere in Afrika