Đà NẵngĐà Nẵng 270px Kaart Vlag 180px|senter 90px|senter|border Wapen 75px|senter Land  Provinsie Đà Nẵng Koördinate  Gestig op 1835 Oppervlakte:    - Totaal 1 255,53 vk km  Hoogte bo seevlak 19 m Bevolking:    - Totaal (2009) 887 070  - Bevolkingsdigtheid 1 907/vk km Tydsone UTC +7 Burgemeester Amptelike webwerf danang.gov.vn

Da Nang (Viëtnamees: Đà Nẵng) is 'n stad in die suide van Viëtnam met 'n bevolking van ongeveer 887 070 mense (2009). Dit is 740 km van Ho Chi Minh-stad (voorheen Saigon) geleë. Dit is 'n toerisme-bestemming, met 'n paar mooi strande. Administratief is dit een van die provinsies van Viëtnam.

Die stad is langs die Suid-Chinese See en het baie strande en oorde. Dit is die belangrike seehawe in sentrale Viëtnam. Die Da Nang Internasionale Lughawe is 'n groot lughawe naby Da Nang, en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Viëtnam, met vlugte na baie groot stede in Viëtnam en Seoul, Kuala Lumpur, Singapoer, Sjanghai, Guangzhou.

Eksterne skakels

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Viëtnam