Eersterivier is 'n voorstad van Stad Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is in die Oosterberg substreek van die stad geleë, agter die Stellenbosch/Vlaebergkoppe op die Strand/Van Riebeeck-pad. Dit is omtrent 45 km vanaf Kaapstad se sentrale besigheidsgebied en 8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe op die N2-roete.
Lees ook Eersterivier (rivier)
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Kaapstad