Die Bottersnoek (Lepidopus caudatus) is 'n vis wat voorkom in die oostelike Atlantiese Oseaan tot by die weskus van Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland. Die vis het 'n lang lyf met 'n kleinerige gevurkte stertvin en die dorsale vin strek van die kop tot by die stert. In Engels staan die vis bekend as die buttersnoek.
duimnael|senter|300px|'n Bottersnoek.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakels
http://www.fishbase.se/summary/Labeobarbus-polylepis.html
Kategorie:Baarsagtiges